Mense-banier.jpg
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuis
 

Pinkster

Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

Die Here sal jou oppas waar jy ook al is, by die huis, by die werk of miskien êrens op pad.
Hy sal jou altyd help, nou en in die toekoms.
Ps 121:7-8, Die Boodskap)

Gebedsprogram

Die Church of England het 'n baie sinvolle daaglikse gebedsprogram. Dit is hoogs aan te beveel!

Ons Personeel

elmien web.jpg

twitter

toringkerk
toringkerk: Juf Anna Theron het mense nodig wat haar elke weeksdag Cape Gate toe kan vervoer vir onkologie-behandeling. As jy kan help, laat weet Jaco.

Saterdag, 21 April 2012 from web

toringkerk
toringkerk: Môre praat ons by die erediens oor die derde gebod - die Naam van die Here.

Saterdag, 21 April 2012 from Samsung Mobile

toringkerk
toringkerk: 1.1 biljoen mense in die wêreld het nie toegang tot veilige drinkwater nie. #CloseTheTap http://t.co/f3mrJEZJ

Saterdag, 14 April 2012 from Tweet Button

toringkerk
toringkerk: May the risen Lord bless us. May He watch over us and renew us as He renews the whole of creation. May our hearts and lives echo his love.

Woensdag, 11 April 2012 from web

toringkerk
toringkerk: Die Here het opgestaan. Hy het waarlik opgestaan! Geseënd Paasfees.

Sondag, 08 April 2012 from Samsung Mobile


 

Kommentaar

 
   
Welkom by Toringkerk
16
Mei
    Libertaskoor sing Mozart
 
16
Mei
    Kom luister na die Libertaskoor

 
16
Mei
    Die Libertaskoor kom na Toringkerk

Die Libertaskoor olv Johan de Villiers kom voer Mozart se Requiem uit in Toringkerk op 27 Mei 2012. Hier oefen hulle die Ave Verum Corpus, wat deel van die voorprogram uitmaak.

 
12
Mei
    Markdag 11 Mei 2012

 
13
Mei
    Gen 27 Vyfde Gebod: Eer jou ouers

In die Bybel is daar ’n hele paar hartverskeurende verhale van gesinne wat uitmekaar geskeur word deur sonde. Adam en Eva se gesin, Jakob se gesin, Dawid se gesin ...
So daar is genoeg verhale in die Bybel wat vir ons vertel dat gesinne nie noodwendig gelukkig is nie. En daar is ook genoeg verhale wat vertel dat gelowige ouers ook nie noodwendig weet hoe om hulle kinders goed groot te maak nie.

 
«<12>»

JPAGE_CURRENT_OF_TOTAL
   
 

Waar Wanneer Wie

Ons Kalender

Mei 2012
S M D W D V S
29 30 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31 1 2

Kalenderinskrywings

Sa Mei 19
Kategese Afnaweek
So Mei 20
Kategese Afnaweek
So Mei 20 @09:30 - 10:30
Erediens
So Mei 20 @18:00 - 19:00
Pinksterdiens
Ma Mei 21 @19:00 - 20:00
Pinksterdiens
Di Mei 22 @19:00 - 20:00
Pinksterdiens
Wo Mei 23 @10:45 - 11:15
Rusoord Biduur
Wo Mei 23 @16:00 - 17:00
Erediensbeplanning
Wo Mei 23 @19:00 - 20:00
Pinksterdiens
Do Mei 24 @19:00 - 20:00
Pinksterdiens

Vriende van Toringkerk

sevenswans

Besoekers


Hierdie maand:2360
Hierdie jaar:14932
Totaal:94078
Meeste per dag:399
Meeste per maand:6608
Indrukke vandag1708
Sedert:2010-06-09
 
Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top