|
Hierdie week in Toringkerk |
|
|
|
|
Sondag, 15 Augustus 2010 00:00 |
Woensdag 8 September
- Rusoord Biduur om 10:45 olv Jaco Thom.
Saterdag 11 September
- Blommekuns-demonstrasie oor die lewe van Josef in die kerk om 15:00.
Sondag 12 September
- Familiediens (nagmaal) in die kerkgebou om 9:30 olv Jaco Thom en Dirk Baard se kleingroep. Die tema is: Wat gebeur met die Wederkoms en daarná?
- Geen Gesinsdiens of Fusiondiens nie; almal woon die familiediens by.
- Nagmaalsdiens by Rusoord om 9:00 olv Dries Erwee.
- Kleingroepleiersgesprek in die konsistorie na die erediens.
- Uitreikdiens om 18:00 in die kerk olv Jaco Thom en Gert van Schalkwyk se kleingroep.
- Deuroffer: Spesiale deuroffer vir Bediening aan Dowes.
Volgende Maandag 13 September
- Gebedsgeleentheid om 17:00 in die konsistorie.
- Kleingroepleiersgesprek om 18:00 in die konsistorie.
- CAD om 19:30 te Gimnasiumstr: Leer om vergenoegd (tevrede) te wees – groepbespreking
 |
|
Laas Opdateer op Dinsdag, 07 September 2010 17:21 |