Banier
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuiste
 

Tyd ná Epifanie

Epifanie

Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

’n Gelukkige gesinslewe kom nie vanself nie. ’n Mens moet hard daarvoor werk. Dit is soos ’n huis wat jy bou.
Alles moet netjies beplan word. Baie dinkwerk is nodig om dit ’n lekker plek te maak. Fyn smaak is nodig om dit mooi te maak.
(Spr 24:3-4, Die Boodskap)

Gebedsprogram

Die Church of England het 'n baie sinvolle daaglikse gebedsprogram. Dit is hoogs aan te beveel!

Kommentaar

 
   
Reuse in die Bybel? PDF Afdruk E-pos
Saterdag, 10 April 2010 17:15
Ek en Cora wonder ook nog oor die hemelwesens wat by die aardse vrouens kinders gehad het.  Was dit seker mos engele?  Wat sou so 'n engel bv oorgekom het (as straf van God?)  Cora sê dit kon dalk aliens wees i.p.v. engele!!
Petro Lourens
Laas Opdateer op Saterdag, 10 April 2010 17:38
 

Lewer jou kommentaar hier, asb.


Sekuriteitskode
Verfris

Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top