 |
|
 |
|
|
|
Loof die Here, want Hy is baie goed, sy liefde hou nooit op nie. (Ps 136:1, Die Boodskap) |
|
|
|
|
|
|
 |
|
 |
|
|
Welkom by Toringkerk
|

’n Olifant is ’n baie sterk dier. Dis nie ongewoon dat ’n olifant ’n groot boom omstoot in sy soektog na die sappigste blare of vrugte hoog in die takke nie. Daarom word olifante in Asië ingespan in die bosbedryf, om groot boomstompe te skuif, ens.Â
Â
Kyk ’n bietjie na die prentjie van die olifant met sy poot vas. Dit sal vir ’n olifant mos geen probleem wees om daardie pen uit te pluk en weg te loop nie!
Daardie olifant loop nie weg nie, want hy dink hy kan nie die pen uit die grond getrek kry nie. Want sien, hulle het hom al aan die pen vasgemaak toe hy nog ’n klein olifantjie was, en toe kon hy regtig nie die pen uitgetrek kry nie, hoe hard hy ook al probeer het. So nou weet die olifant, as sy poot aan die pen vasgemaak is, hy is vas, en hy probeer nie eers om die pen uit te trek nie, want hy weet hy kan nie.
|
|
A mother was concerned about her kindergarten son, Timmy, walking to school. He didn't want his mother to walk with him. She wanted to give him the feeling that he had some independence but yet know that he was safe. So she had an idea of how to handle it.
She asked a neighbour if she would please follow him to school in the mornings, staying at a distance, so he probably wouldn't notice her.
|
|
Julle krag lê in stil wees en vertroue hê (Jesaja 30:15).
Ek het ’n vriend wat glo dat periodieke stilte onmisbaar is vir ’n sinvolle lewe. Hy self beoefen die dissipline van stilte met groot oorgawe. Hy glo ook dat jongmense méér daaraan bloot gestel moet word – veral met die vinnige pas waarteen mense vandag leef.
|
|
Kinders
Wie kan vir my sê wat hierdie is? Lifejacket / Reddingsbaadjie
Wat moet die baadjie kan doen?
Dit is soos die naam sê – dit help jou / red jou wanneer die bood waarin jy ry dalk omval / sink.. of as jy in die water val.
Sê nou jy en ‘n vriend is op ‘n boot en die boot begin sink en net jy weet waar die reddingsbaadjies is:
• sal jy net vir jouself een aantrek?
• sal jy skaam wees om jou reddingsbaadjie aan(te)trek?
|
|

Die Bybelgenootskap het tans 'n groot span teoloë en taalkundiges wat werk aan 'n nuwe vertaling in Afrikaans, gebaseer op die brontale (Hebreeus, Aramees en Grieks). Dit is 'n meer direkte vertaling, in teenstelling met die 1983-vertaling, wat as 'n dinamiese ekwivalente vertaling beskryf is.
Die vertaling neem verskriklik (te?) lank omdat soveel kerke moontlik by die proses betrek word.
Gaan kyk en lees self; die Bybelgenootskap het al 'n hele paar dele vir kommentaar op die internet gepubliseer. Jy kan dit hier lees.
|
|
Die afgelope tyd word daar dikwels gesê die kerk se tyd is verby, die kerk gaan nie die 21ste eeu oorleef nie, die kerk het niks meer te bied vir moderne mense nie. Onlangs het daar twee artikels verskyn wat 'n totaal ander prentjie skets. Nie net is die kerk nog lank nie by deure toemaak nie, die kerk is besig om te groei ná die dramatiese inkrimping in die laaste helfte van die 20ste eeu. Lees gerus hierdie artikels:
|
|
|
|
 |
|
 |
|
|
|
 | Vandag: | 44 | | Gister: | 82 | | Hierdie maand: | 585 | | Laasmaand: | 3151 | | Hierdie jaar: | 3736 | | Totaal: | 82882 | | Meeste per dag: | 399 | | Meeste per maand: | 6608 | | Sedert: | 2010-06-09 |
|
 |
|
 |
|