Koraalbanier.jpg
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuis
 

Pinkster

Teken aan

no administrator/



   Login reminder    Register

Teks van die dag

Julle het Mý nie gekies nie. Dit was Ek wat julle gekies het. En Ek het julle met ’n doel gekies: julle moet vrugbare lewens vir God gaan leef. Ja, julle moet ’n permanente verskil in hierdie wêreld gaan maak. Vra God om julle daarmee te help en Hy sal dit doen. Onthou wat die verskil maak: julle moet mekaar liefhê.
(Joh 15:16-17, Die Boodskap)
 
   
Christo Botha
Predikant

Kontak
Adres:
Kloofstraat 6
Paarl
7646

E-pos: Hierdie e-posadres is teen spambots beskerm, jy benodig Javateks om die e-posadres te kan sien.
Telefoon: 021 872 0275
Selfoon Nommer: 084 490 0923

Inligting:

Voorsitter van die kerkraad

Leraar vir Jeug, Eredienste & Leierskap


Hallo, ek is Christo. God se storie met my loop deur verskillende dorpe, waarvan Worcester, Bloemfontein, Wellington en die Paarl deel is. Op hierdie pad kry ek kans om ongelooflike mense te ontmoet. Marissa is een van hulle, sy is my alles, sonder haar sou ek nie kon wees wat ek is nie. Ons seuns Ruben en Alex is ons klein prinsies, ons hart se punt en hulle maak ons lewens: ryker, vinniger en beter.

Van April 2006 af is ek deel van die Toringkerk-familie. Dit is my voorreg om hier te wees, hoe langer ek hier is, hoe meer opgewonde raak ek om te sien hoe God Sy storie met ons gemeente vertel.

God het my geroep om saam met mense te journey, sodat ons saam kan ontdek wat God se plan is vir ons en veral dat Hy vir ons ’n lewe van oorvloed wil gee (Joh 10:10).

Op die oomblik is ek veral besig met die Kinders en Tieners in ons gemeente, ons Eredienste en die gemeente se Leierskap.



Stuur vir Christo 'n epos:


 














Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top