Taalmonument.jpg
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuis
 

Pinkster

Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

Om die regte dinge te doen en te sê, is vir die Here baie belangriker as ’n groot dankoffer.
(Spr 21:3, Die Boodskap)
 
   
Die Bybel in Afrikaans: 'n direkte vertaling PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Webmeester   
Maandag, 16 Januarie 2012 15:23

Begeleidingskomitee

Die Bybelgenootskap het tans 'n groot span teoloë en taalkundiges wat werk aan 'n nuwe vertaling in Afrikaans, gebaseer op die brontale (Hebreeus, Aramees en Grieks). Dit is 'n meer direkte vertaling, in teenstelling met die 1983-vertaling, wat as 'n dinamiese ekwivalente vertaling beskryf is.

Die vertaling neem verskriklik (te?) lank omdat soveel kerke moontlik by die proses betrek word.

Gaan kyk  en lees self; die Bybelgenootskap het al 'n hele paar dele vir kommentaar op die internet gepubliseer. Jy kan dit hier lees.

 

Lewer jou kommentaar hier, asb.


Sekuriteitskode
Verfris

Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top