top-slogan.jpg
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuis > Kom trou in Toringkerk!
 

Pinkster

Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

Here, ons ken nie die krag van u woede nie.
Ons besef nie hoe kwaad U vir ons kan word nie.
Ons dien U nie soos wat U regtig verdien nie.
Ons skiet ver te kort.
Daarom vra ons: Help ons om U te dien en om gelukkig te lewe.
Ps 90:11-12, Die Boodskap)
 
   
Kom trou in Toringkerk! PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Webmeester   
Woensdag, 19 Mei 2010 22:09

Toringkerk het 'n besonder mooi kerkgebou, met 'n uitsonderlike orrel. Vir jou mooiste dag behoort Toringkerk jou eerste keuse te wees!

Die klankbaan op die video is tydens 'n troue gemaak. Erik Dippenaar bespeel die orrel, en Bram Potgieter speel trompet.

 

Laas Opdateer op Donderdag, 02 Junie 2011 09:53
 
Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top