Koraalbanier.jpg
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuis > LEES > Gebede > Ons Vader-gebed
 

Pinkster

Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

Kyk, daar is ses dinge waarvan die Here niks hou nie, sewe dinge wat Hy haat. Oë wat hoogmoed weerkaats, ’n tong wat leuens vertel, ’n hand wat andere se ondergang bewerk, ’n hart wat net slegte dinge dink, voete wat haastig na die kwaad toe hardloop, ’n valse mens wat na elke asemteug net leuens uitasem, en ’n rus...verstoorder wat die liefde tussen mense wegvat.

(Spr 6:16-19, Die Boodskap)

 
   
Ons Vader-gebed PDF Afdruk E-pos
Woensdag, 14 Julie 2010 07:59
Ons Vader,
U is so groot en heilig.
Gee dat almal hier op aarde groot eerbied vir U sal hê.
U is die Koning van hierdie wêreld en ook van die wêreld wat nog kom,
laat u nuwe wêreld tog gou aanbreek!
Gee ons vandag genoeg om van te leef.
Vergeef ons waar ons nie doen wat U van ons vra nie,
net soos ons ander mense vergewe wat nie reg teen ons optree nie.
En help ons om nooit te swig voor versoekings nie.
Amen
(Luk 11:2-4, Die Boodskap)
Laas Opdateer op Woensdag, 22 September 2010 15:29
 

Lewer jou kommentaar hier, asb.


Sekuriteitskode
Verfris

Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top