Banier
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   PREKE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuiste SKAKELS
 

Lydenstyd


Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

Kom Ek sê vir julle wat julle taak hier op aarde is. Julle is soos sout in God se hand. Julle moet smaak gee aan hierdie smaaklose wêreld waar almal in sonde leef. As julle dit nie doen nie, beteken julle net mooi niks vir God nie. Dan kan Hy julle net sowel weggooi. Mens bêre tog nie smaaklose sout iewers in ’n kas nie, of hoe?
(Matt 5:13, Die Boodskap)

Gebedsprogram

Die Church of England het 'n baie sinvolle daaglikse gebedsprogram. Dit is hoogs aan te beveel!

Kommentaar

 
   
Skakels
Die Bybel op jou selfoon PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Webmeester   
Woensdag, 21 April 2010 00:00
altLaai vandag nog die Bybel in die taal van jou keuse gratis af op jou selfoon!

Volg net die volgende stappe en met die druk van 'n knoppie lees jy jou Bybel enige tyd op enige plek.
Laas Opdateer op Woensdag, 05 Mei 2010 13:15
 
Ander webwerwe PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Webmeester   
Vrydag, 07 Augustus 2009 21:34
Webwerwe wat ons kan aanbeveel
Laas Opdateer op Maandag, 12 April 2010 15:16
 
Die Bybel op Internet PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Webmeester   
Dinsdag, 09 Junie 2009 09:33
As jy na 'n teksvers of Skrifgedeelte soek, kan jy na die Bybelgenootskap se webblad gaan. Jy sal vir seker daar regkom.
Laas Opdateer op Maandag, 12 April 2010 15:09
 


Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top