|
Geskryf deur Webmeester
|
|
Woensdag, 03 Junie 2009 21:24 |
|
Ons Administrasie val onder die volgende bestuursgroep:
| ADMINISTRASIE | | Projek | Omskrywing | Skakelpersoon | Kontakno | | Finansies | 'n groep wat inisiatief neem rondom die insameling en bestuur van die gemeente se finansies | Willem Gaum | 872-7519 | | Diensverhoudinge | Betrokke by die werkskontrakte asook toesig oor die personeel van die gemeente | Willem Gaum | 872-7519 | | Basaar | Beplan en bestuur (saam met die voorsitter van die kerkraad) ons jaarlikse basaar | voorsitter van kerkraad |
| | Statistiek | Organiseer die insameling en verwerking van die gemeentestatistiek | Marius Horne | 872-7008 | | Geselligheid | Reël gesellighede van een of ander aard vir die gemeente |
|
| | Kerkmeesters | Sien om na die gemeente se geboue en gronde | Anré Koegelenberg | 872-8332 | | Kerktuine | Sien toe dat die kerk se tuine in stand gehou word |
|
|
|
|
Laas Opdateer op Maandag, 12 April 2010 13:07 |
Lewer jou kommentaar hier, asb.