Taalmonument.jpg
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuis > DIENS > Gemeentebou > Gemeenteboubestuursgroep
 

Pinkster

Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

Here, help my om nie onnodig te praat nie. Leer my om versigtig te wees met wat ek sê.

(Ps 141:3, Die Boodskap)

 
   
Gemeentebou PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Webmeester   
Woensdag, 03 Junie 2009 20:04
Hier is die verskillende diensterreine vir Gemeentebou:

GEMEENTEBOU


Projek

Omskrywing

Skakelpersoon

Kontakno

Beplanningsgroep

Mense wat dink en droom oor die gemeente en sake op die kerkraad se sakelys plaas

Carel Lotz

872-2817

Gebedsgroep

Neem leiding tov voorbidding en die saak van gebed in die gemeente.

Biffie te Water Naud?

872-8845

Erediensgroepe

'n verskeidenheid groepe wat daaraan wil werk om die eredienste 'n inspirerende ontmoeting met God te maak

Boet Combrinck

872-2834

                            Voorsangers

sing voor by die oggenddienste

Elmien Thom

872-4565

                                 Simboliek

wil met behulp van kleur en simbole die kerkjaar/geleentheid uitbeeld en verryk

Elra van Zyl

872-7722

                      Preekhulpgroep  

                       (in beplanning)

'n groep wat die predikante help om hul preke in die leefwêreld van die lidmate te laat land

Carel Lotz

872-2817

Huwelik & gesin

'n groep wat hulle wil beywer vir gesonde gesinsisteme

Carel Lotz

872-2817

Kleingroepe

Beywer hulle vir die vestiging van kleingroepe (omgeegroepe)

Jaco Thom

872-4565

Kerkkoor

'n groep wat hulle daarvoor beywer om dmv sang ons eredienste en feestye te verryk

Elmien Thom

872-4565

Kerktoesiggroep

'n groep wat om die beurt soggens toesig hou in die kerk sodat die kerk oop kan wees vir besoekers

Pieter Coetzee

872-5171


Laas Opdateer op Maandag, 12 April 2010 13:10
 

Lewer jou kommentaar hier, asb.


Sekuriteitskode
Verfris

Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top