Paarfeeskruise.jpg
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuis > DIENS > Getuienis > Getuienisbestuursgroep
 

Pinkster

Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

'n Herder bring sy skape na goeie weiveld, hulle eet genoeg en hulle gaan lê. Hy bring hulle na die water en daar gaan hulle lê en rus. So gee die Here ook vir my nuwe krag, Hy leer vir my om reg te lewe, want ek behoort aan Hom. (Ps 23:2,3 - Die Bybel vir almal)

 
   
Getuienis PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Webmeester   
Woensdag, 03 Junie 2009 19:59
Die volgende projekte resorteer onder Getuienis:

GETUIENISBESTUURSGROEP  

Projek 

Omskrywing

Skakelpersoon 

Kontakno 

Danny se Juniors 

Smeer maandeliks brood vir straatkinders in Paarl-Oos 

Christo Botha

021 872-0275  

Geloofsgelofteoffers 

Samel geld in vir Getuienistaak 

Annie Dirkse van Schalkwyk 

021 872-7492 

Arbeidsbediening 

Bring die Woord in die werkplek 

Biffie te Water Naudé

021 872-8845 

Moslembediening 

Organiseer ons getuienis teenoor Moslems 

Gerrit Theron 

021 872-9803

Madagaskar 

Ondersteun Wolf & Wenda CIlliers in Mahajanga 

Jaco Thom 

021 872-4565 

Mbekweni 

Betrokke by werk in Mbekweni 

Biffie te Water Naudé 

021 872-8845 

Msinga 

Ons skakeling met Msinga 

Johanna Heydenrych 

021 872-7743 

Evangelisasiegroep 

Koördineer uitreik-aksies binne gemeente 

Carel Lotz

021 872-2817




Laas Opdateer op Maandag, 12 April 2010 13:11
 

Lewer jou kommentaar hier, asb.


Sekuriteitskode
Verfris

Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top