Banier2.jpg
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuis > DIENS > Omgee > Omgee-bestuursgroep
 

Pinkster

Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

Hoe wonderlik mooi is die plek waar U woon, o Here, U wat alles kan doen. Ek verlang so om net in u tempel te staan. Ek is baie bly omdat U die God is wat leef. (Ps 84:2-3, Die Boodskap)

 
   
Omgee PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Webmeester   
Woensdag, 03 Junie 2009 21:23
Ons Omgee-diensgroepe word soos volg bestuur:

OMGEE

Projek

Omskrywing

Skakelpersoon

Kontakno

Vigsaksiegroep

'n groep wat vooroordele in die gemeente wil afbreek en die gemeente op praktiese maniere betrokke wil kry

Carel Lotz

872-2817

Voedselprojek

'n groep wat oor naweke etes verskaf aan minderbevoorregtes

Elmari Gaum

872-7519

Rusoord

'n groep wat by die bejaardes besoek aflê en hulle ondersteun

Lorraine Lotz

872-2817

Handwerkklub vir huishulpe

in beplanning

Carel Lotz

872-2817

Kuier & Klets-klub

op-en-wakker senior lidmate

Carel Lotz

872-2817

Laas Opdateer op Maandag, 12 April 2010 13:09
 

Lewer jou kommentaar hier, asb.


Sekuriteitskode
Verfris

Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top