|
Geskryf deur Christo Botha
|
|
Maandag, 03 Januarie 2011 00:00 |
Vir die laaste maande dink en bid ons (leiers en leraars) oor 2011 en probeer ons verstaan in watter rigting God ons stuur. Een van belangrikste sake is ons eredienste. Ons weet dat ons eredienste een van die belangrikste energiepunte in ons gemeente is. Tydens ons gesamentklike (familie)dienste vanjaar, en veral by die diens van die 31ste Oktober, het ons ervaar hoe baie dit beteken om as familie saam in die kerk te wees. Ons ervaar dat God met ons gemeente praat oor familie-wees, en daarom wil ons juis probeer om dit in 2011 te doen. Daarom gaan ons vir die 1ste en 2de kwartaal van 2011 slegs een erediens op ’n Sondag hê, om 09:30 in die kerkgebou. Dit beteken dat die Gesinsdiens en Tienerdiens met die Oggenddiens saamsmelt om een familie-gerigte oggenddiens te vorm.
|
|
Laas Opdateer op Dinsdag, 15 Februarie 2011 08:02 |
|
|
Woensdag, 20 Oktober 2010 17:13 |
|
As jy met ons kontak wil maak, kan jy van die onderstaande vormpie gebruik maak. Skryf gerus, ons hoor graag van jou!
|
|
Geskryf deur Webmeester
|
|
Dinsdag, 05 Oktober 2010 22:46 |
Is Toringkerk se kerktoring die hoogste in die land? Dit wou 'n besoeker vandeesweek by my weet. Ek weet nie, het ek geantwoord. Ek het nog nooit daaroor gewonder nie, tot vandag. Ek het toe geGoogle om te kyk wat ek wys word, en twee ander kerke maak op dié rekord aanspraak: Die NG Kerk op Aberdeen, wie se kerktoring glo 50 meter hoog is, en die Anglikaanse katedraal op Grahamstad, wat spog met 'n kerktoring van 53,6 meter. Toe is ek sommer vies, want nêrens staan iets van Toringkerk nie, en ons toring is 'n almintige 57 meter hoog! Grahamstad en Aberdeen het te vroeg gespog, dink ek, of hulle het die kat aan die stert beet.
|
|
Laas Opdateer op Woensdag, 17 November 2010 16:23 |
|
|
Geskryf deur Webmeester
|
|
Maandag, 11 Januarie 2010 12:15 |
|
Jy kan nou ons kerkprogram aflaai en in Outlook sinkroniseer!
-
As jy Outlook 2007 of later gebruik, druk net hier en volg die instruksies.
-
Ongelukkig werk dié stelsel nie vir ouer weergawes van Outlook nie. As jy 'n ouer weergawe van Outlook gebruik, skryf aan
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
en vra vir die kalender. Dit is 'n klein lêer wat jy dan "unzip" na jou Dokumente-vouer, en daarvandaar voer dit jy dit dan in in Outlook (klik op "Import").
|
|
Laas Opdateer op Dinsdag, 29 November 2011 19:37 |
|
Geskryf deur Jaco Thom
|
|
Ds GWA van der Lingen, wat in 1831 as leraar van Die Paarl (Strooidakkerk) georden is, het geglo in moedertaalonderwys en ’n vrye Christelike skool los van staatsinmenging. So het hy onwetend die weg gelê vir Toringkerk-gemeente.
|
|
|
|
|
«<12>»
|
|
JPAGE_CURRENT_OF_TOTAL |