|
Geskryf deur Webmeester
|
|
Maandag, 16 Januarie 2012 11:19 |
|
Toringkerk hou elke Sondag 3 eredienste:
-
Ons hoof-erediens op Sondae is om 9:30. Hierdie diens is vir almal bedoel: volwassenes, tieners en kinders.
-
Ons het ook elke week 'n erediens by Rusoord Tehuis vir Bejaardes. Dié diens is by Rusoord om 9:00.
-
Saans om 18:00 is daar 'n erediens vir haweloses. Dit is ook in die kerkgebou.
Lees gerus ook hierdie artikel om meer te wete te kom oor ons eredienste en hoe ons daaroor dink.
|
|
Laas Opdateer op Maandag, 16 Januarie 2012 11:45 |
Lewer jou kommentaar hier, asb.