top-slogan.jpg
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuis > INLIGTING > Kalender > Kalender in Outlook
 

Pinkster

Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

Jesus het egter dadelik ’n antwoord vir Satan gereed gehad: “Daar staan in die Bybel geskryf: ‘Mens leef nie net van brood nie. Nee, mens leef van alles wat God sê!’”
(Matt 4:4, Die Boodskap)
 
   
Outlook kalender PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Webmeester   
Maandag, 11 Januarie 2010 12:15

Jy kan nou ons kerkprogram aflaai en in Outlook sinkroniseer!
 

  • As jy Outlook 2007 of later gebruik, druk net hier en volg die instruksies.
  • Ongelukkig werk dié stelsel nie vir ouer weergawes van Outlook nie. As jy 'n ouer weergawe van Outlook gebruik, skryf aan Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien en vra vir die kalender. Dit is 'n klein lêer wat jy dan "unzip" na jou Dokumente-vouer, en daarvandaar voer dit jy dit dan in in Outlook (klik op "Import").
Laas Opdateer op Dinsdag, 29 November 2011 19:37
 

Lewer jou kommentaar hier, asb.


Sekuriteitskode
Verfris

Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top