top-slogan.jpg
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuis > INLIGTING > Troues in Toringkerk
 

Pinkster

Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

Om die regte dinge te doen en te sê, is vir die Here baie belangriker as ’n groot dankoffer.
(Spr 21:3, Die Boodskap)
 
   
Troues PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Webmeester   
Woensdag, 01 Junie 2011 14:09

Toringkerk is sekerlik een van die mooiste kerke in die Wes-Kaap, indien nie die land nie. Met sy ou Gotiese boustyl en katedraal-agtige karakter skep dit die ideale ruimte waarin julle die belangrikste verbintenis van julle lewe – julle troubelofte aan mekaar – kan maak.

Die kerk is groot, en daar is ’n lekker lang paadjie tot by die kansel sodat jy met styl en swier jou bruidegom tegemoet kan stap. En al is daar baie plek vir baie mense, is die banke só gerangskik dat julle maklik ’n intieme ruimte kan skep as daar nie soveel gaste is nie.
Die liturgiese ruimte is lekker groot sodat julle nie ingedruk sal voel as julle daar staan nie.

Die orrel lyk en klink fantasties

.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Daar is talle mooi hoekies om foto’s te neem.

 

 

 

 

Die trappe voor die kerk is ideaal vir die strooi van blomme of confetti.

Die foto's op hierdie blad is geneem deur

Meer foto's.

Kyk gerus ook na hierdie videoclip.

Vir meer inligting en 'n besprekingsvorm kan jy hier verder lees.

Laas Opdateer op Donderdag, 04 Augustus 2011 15:33
 
Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top