Banier
Banier
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuiste LEES Werd om te lees Vas en Gebed
 

Tyd ná Epifanie

Epifanie

Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

U Woord maak my lewe vol blydskap; dit wys my hoe om elke dag te leef. (Ps 119:24, Die Boodskap)

Gebedsprogram

Die Church of England het 'n baie sinvolle daaglikse gebedsprogram. Dit is hoogs aan te beveel!

Kommentaar

 
   
Vas en Gebed PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Jaco Thom   
Saterdag, 14 Augustus 2010 14:41
Vas is 'n manier om beter te fokus op die Here se teenwoordigheid. Die grondtoon van vas vir 'n Christen is nie rou en treurigheid nie, maar blydskap. Ons leef immers in die teenwoordigheid van die hemelse Bruidegom (Matt 9:15)!
Vas is egter nie die enigste manier om van God se teenwoordigheid in jou lewe bewus te leef nie. Twee ander maniere is om te bid volgens Die Ure. Dit is 'n baie ou kerklike tradisie. Of jy kan die Minuut-speletjie van Frank Laubach speel.
Laas Opdateer op Woensdag, 22 September 2010 15:31
 

Lewer jou kommentaar hier, asb.


Sekuriteitskode
Verfris

Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top