Banier
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   SKRYF   KYK   SKAKELS
Home You are here: Toringkerk.co.za > WELKOM!
 
September 2010 Oktober 2010
Su Mo Tu We Th Fr Sa
1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30

Teken in




   Login reminder    Register

Ons Personeel

christo.jpg

Teks van die dag

Ek leef net uit God se hand. Tot Hom bid ek. Die Here sal my uit hierdie probleem red. Enige tyd van die dag of nag kan ek met Hom praat. Ek sal vir die Here sê wat my pla. Ja, ek sal my hart vir Hom oopmaak. Hy weet wat my ongelukkig maak. Hy help my as ek sy hulp vra. Hy maak dit weer kalm in my. (Ps 55:17-19, Die Boodskap)

Nuusflitse

Previous Volgende
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6

Fusion-aanddiens

Ons het hierdie kwartaal begin met 'n nuwe soort aanddiens. Ons noem dit Fusion. ... Read more
Donderdag, 22 April 2010 16:53

Willem van der Colff

Willem van der Colff (ons sendeling in die Oekraïne) se jongste nuusbrief (Junie 2010) is gereed... Read more
Donderdag, 22 April 2010 17:08

Wolf Cilliers

Wolf doen gereeld uitreike na Madagaskar, waar hy betrokke is by kerkplanting en die opleiding van... Read more
Sondag, 04 Julie 2010 08:13

Kerkraadstruktuur

Die kerkraad is biddend aan die besin oor ’n nuwe samestelling en struktuur wat die kerkraad beter... Read more
Vrydag, 23 Julie 2010 17:00

Blommekuns-demonstrasie

Pieter Coetzee hou (DV) op Saterdag 11 September om 15:00 ’n blommekuns-demonstrasie in die kerk. Sy... Read more
Vrydag, 23 Julie 2010 17:03

Lingelihle Crèche

Toringkerk het reeds vir jare ’n betrokkenheid by die Lingelihle Crèche in Mbekweni. Die kerkraad... Read more
Vrydag, 23 Julie 2010 17:03

Onlangse Kommentaar

Ek bedank as Christen
Ek kan dit nie so mooi soos jy stelnie, ds Thom, maar ek ste
Kleurryke geskiedenis
Hallo Dalk moet jy aan die voorsitter van ons eiendomskommis
Kleurryke geskiedenis
EK IS OPSOEK NA MEER INLIGTING VAN DIE KERKEGEBOU. Ek was li
Ek bedank as Christen
'n Mens kan maar net wonder wat die onmiddellike geloofsgeme
Monnik Eksamen
Laat mens altyd weer dink, dankie!
Jesus se menslikheid
Dankie! Dis verhelderend.
Koninkrykstyd
Dankie, dit gee perspektief en pitkos vroeg op 'n deurmekaar
Kaart van Toringkerk
Die GPS-koördinate vir Toringkerk, vir dié wat met 'n GPS hi
Huis in orde kry
Ek stem saam.
Die Tien Gebooie
Hallo Renier Ek dink nie ons gaan ver kom as ons oor die Son

Besoekers


Vandag:6
Gister:120
Hierdie maand:573
Laasmaand:3510
Hierdie jaar:7035
Totaal:7035
Meeste/dag:249
Meeste/maand:3510
Sedert:2010-06-09
 
   
Welkom by Toringkerk
2
Sep
    Die Libertaskoor olv Johan de Villiers sing Bach se Mis in b min in Toringkerk
Gebruiker Beoordeling: / 4
SlegsteBeste 

Hier oefen die koor vir hulle optrede

 
23
Jul
    Libertas-koor kom sing in Toringkerk!

Bach se Mis in b mineur

Hierdie een is spesiaal vir die musiek-fynproewers.

Die bekende Libertas-koor olv Johan de Villiers lewer ’n uitvoering van Bach se Mis in b mineur in Toringkerk op Sondag 5 September om 16:00. ’n Volle orkes met Jurgen Schwietering as konsertmeester en puik soliste Zanne Stapelberg (sopraan), Violina Anguelov (mezzo sopraan), Given Nkosi (tenoor) en Andre Howard (bariton), asook Zorada Temmingh voor die orrel, sal die uitvoering onvergeetlik maak.

As jy ’n aanhanger van die Libertaskoor is, en ’n liefhebber is van koormusiek en JS Bach (daar is mense wat sê Bach is die grootste komponis van alle tye), is hierdie ’n datum wat jy nou al moet aanteken. Kaartjies kos R100 en kan by computicket gekoop word.

Vir meer besonderhede, besoek gerus die koor se webwerf of klik hier.

 
2
Sep
    Sooispit by Lingelihle
 
24
Aug
    Lingelihle kom 'n lang pad
 
18
Aug
    Lingelihle Bouprojek 2010 no 2
 
14
Aug
    Matt 9:14-17 Hoef 'n Christen te vas?
Ons is nou in die tyd van Ramadan, wanneer miljoene Moslems van oor die hele wêreld ’n volle maand lank vas. In dié tyd mag hulle niks kos of water oor hulle lippe neem terwyl die son skyn nie. Maar vas is nie net iets wat die Moslems doen nie. Om die waarheid te sê, lank voordat Islam as godsdiens ontstaan het, was die gebruik van vas al bekend. Ons lees dikwels daarvan in die Bybel ook, veral in die Ou Testament. Jaarliks tydens die Groot Versoendag
 
6
Aug
    Lingelihle Bouprojek 2010
 
13
Jul
    Fusion-aanddiens

Ons Fusion-diens is Sondagaande om 18:00 in die boonste kerksaal. zombie
Die program vir die derde kwartaal 2010 lyk so:

Pasop vir die Zombies ...

  • is jy 'n zombie?
  • zombie siektes
  • wat maak zombies mense?
  • who let the zombies out
  • die zombies jaag my ...
  • it's alive!
 
15
Jun
    Program vir 3de kwartaal: "issues"
Ons gaaltan (DV) in die derde kwartaal 'n aantal kontensieuse sake (issues) onder die loep neem in die prediking en in die kleingroepbesprekings, o.a.
  • Bedelaars en ons verantwoordelikheid (18 Julie)
  • Sondag vs sabbat (25 Julie)
  • Dankoffers en tiendes (8 Augustus)
  • Geestelike dissiplines, o.a. vas en gebed (15 Augustus)
  • Kinderdoop en groot doop (22 Augustus)
  • Evolusie en Kreasionisme (29 Augustus)
  • Die wegraping, die Duisend-jarige vrederyk en die bestaan van die Bose (5 September)
  • Die wederkoms en die lewe ná die dood (12 September)
Ons glo dat  die bespreking van hierdie
 
1
Sep
    Die Bybel, die wetenskap en die skepping
Lees Psalm 19

Uiteensetting van die probleem
As ’n mens die Bybel lees, lyk dit op die oog af of die skepping ses dae geneem het om te voltooi. Sommige Bybelkenners het sommetjies uit al die gegewens in Genesis gemaak en afgelei die aarde is 6000 jaar oud. Maar net vanoggend is daar ’n artikel in Die Burger waarin sonder skroom gesê word hulle het in Israel ’n argeologiese fonds gemaak wat aantoon dat daar 12000 jaar gelede in Israel ’n groot fees gehou is. Die artikel gaan verder om te sê dat dit kom uit ’n voor-landbou-era. Maar die Bybel ken nie ’n
 
29
Aug
    Gen 1 Die Bybel, die wetenskap en die skepping
In die gesprek tussen die kerk en die wetenskap is daar oor min dinge al meer verskil en debatte gevoer as juis oor hierdie gedeelte wat ons nou saam gelees het: Die verhaal van die skepping. Geoloë sê vir jou dat hulle studies daarop dui dat die wêreld oor ’n tydperk van miljoene jare “ontstaan” het, gevorm is, voordat hy in die vorm gekom het wat ons vandag ken. Daarom skep die tydsindeling van Gen 1, as sou die aarde in 6 dae geskep gewees het, vir hulle allerlei probleme. Volgens hulle bots
 
21
Aug
    Joh 7:37 Die wonder van die doop

Die aarde se oppervlak is tussen 70 en 80% bedek deur water.

Ongeveer 70% van ‘n volwasse mens se liggaam bestaan uit water.

Die mense se brein  bestaan 80% uit water.

Water (vars/ skoon) het ‘n pH van 7 wat beteken dit is nie suur of alkalies nie, maar perfek. Perfek geskep as lewensmiddel vir: mense, plante en diere.

‘n Tamatie bestaan 90% uit water; pynappel 80%; boom 70%; erdwurm 80% en ‘n hoender 70%

 
14
Aug
    Vas en Gebed
Vas is 'n manier om beter te fokus op die Here se teenwoordigheid. Die grondtoon van vas vir 'n Christen is nie rou en treurigheid nie, maar blydskap. Ons leef immers in die teenwoordigheid van die hemelse Bruidegom (Matt 9:15)!
Vas is egter nie die enigste manier om van God se teenwoordigheid in jou lewe bewus te leef nie. Twee ander maniere is om te bid volgens Die Ure. Dit is 'n baie ou kerklike tradisie. Of jy kan die Minuut-speletjie van Frank Laubach speel.
 
30
Jul
    WAT NOU VAN DIE BEDELAARS?
Matteus 25:31-46
18 Julie2010

Mense in nood
Daar is oral mense in nood. Vir die mense van ons dorp is daar verskillende opsies vir hoe hulle gehelp kan word. Die bedoeling met hierdie inligting is om ons te help om te weet wie kan waarmee help en wanneer.

Hulp
Hier word ’n paar opsies gelys waar mense
 
3
Aug
    Bybel sê nie hoe, net wie

Beeld, 2010-08-03

Waarom sukkel Bybelgelowiges met evolusie? Miskien omdat hulle die Bybel nie goed genoeg gelees het nie, skryf Adrio König.

Hulle aanvaar dat die Bybel ’n duidelike leer het van hoe God alles geskape het.
Die meeste hou vas aan die oortuiging dat God in ses dae
 
14
Jul
    Ons Vader-gebed
Ons Vader,
U is so groot en heilig.
Gee dat almal hier op aarde groot eerbied vir U sal hê.
U is die Koning van hierdie wêreld en ook van die wêreld wat nog kom,
laat u nuwe wêreld tog gou aanbreek!
Gee ons vandag genoeg om van te leef.
Vergeef ons waar ons nie doen wat U van ons vra nie,
net soos ons ander mense vergewe wat nie reg teen ons optree nie.
En help ons om nooit te swig voor versoekings nie.
Amen
(Luk 11:2-4, Die Boodskap)
 
«<12>»

JPAGE_CURRENT_OF_TOTAL
Kopiereg © 2010 Toringkerk 2010. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top