Banier
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuiste WELKOM!
 

Tyd ná Epifanie

Epifanie

Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

Moenie net toekyk hoe mense onregverdig behandel word nie. Doen iets! Moenie toelaat dat hulle lewe verwoes word nie. Stop dit! Moenie agterna sê jy het niks daarvan geweet nie. Die Here ken ons en weet wat ons dink. Vir Hom kan ons niks wegsteek nie. Hy oordeel elkeen volgens sy werke.
(Spr 24:11-12, Die Boodskap)

Gebedsprogram

Die Church of England het 'n baie sinvolle daaglikse gebedsprogram. Dit is hoogs aan te beveel!

Kommentaar

 
   
WAT NOU VAN DIE BEDELAARS? PDF Afdruk E-pos
Gebruiker Beoordeling: / 0
SlegsteBeste 
Geskryf deur Christo Botha   
Vrydag, 30 Julie 2010 10:30
Matteus 25:31-46
18 Julie2010

Mense in nood
Daar is oral mense in nood. Vir die mense van ons dorp is daar verskillende opsies vir hoe hulle gehelp kan word. Die bedoeling met hierdie inligting is om ons te help om te weet wie kan waarmee help en wanneer.

Hulp
Hier word ’n paar opsies gelys waar mense hulp kan kry, spesifiek vir hawelose mense en mense wat ons raakloop met nood:

Toringkerk projekte
Ons gemeente het verskeie projekte:
  • Sopkombuis
Dinsdae en Donderdae op 10:00 by die onderste kerksaal
Kontakpersoon: Annelie Koegelenberg (021) 872 6730
  • Uitreikdiens
Sondae 18:00 by die kerkgebou
Kontakpersoon: Jaco Thom (021) 872 4565
  • Kleingroep vir haweloses
Woensdae 18:00 by die kerksaal
Kontakpersone: Boet Combrinck 0722439323; Jaco Thom (021) 872 4565
  • Elmari Gaum kosgee-projek
Saterdae 12:30 by Patriotplein
Sondae 12:00 by Shoprite in Van der Lingenstraat (oorkant La Rochelle hokkievelde)
Kontak persoon: Elmari Gaum (021) 872 7519 of Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Full Circle Ministries

Dit is ’n bediening onder beskerming van Monte Christo Ministries. Hulle bediening fokus op die voorsiening van werk, maatskaplike dienste, dissipelskap-  en selgroepe vir hawelose mense van die Paarl.
Hulle verskaf tans werk aan 5 mense, 4 dae per week met hulle Opruim-projek.
Die Maatskaplike dienste aan haweloses fokus op die verkryging van ID’s, verblyf moontlikhede en familie herenigings
Kontakpersoon: Jacques Heyns (021) 872 1179 of 083 872 9626

The Haven Nagskuiling (Paarl)
Die Nagskuiling poog om ’n omvattende diens aan hawelose mense (in die Drakenstein munisipale-area) te bied. Hulle hooffokus is die voorsiening van blyplek (waaronder badgeriewe) asook kos. Die skuiling probeer ook om hulle kliënte te help om ID dokumente te bekom, CV’s saam te stel en aansoek te doen vir pensioen en ander (staats)subsidies.
Hulle kan 120 mense per dag akkommodeer.
Die koste wat hulle koppel aan die verblyf daar is: R10 (maar hulle maak dit duidelik dat hulle graag mense wil help, ongeag of hulle dit kan bekostig of nie)
Kontakpersoon: Eugene Zwaan (bestuurder) (021) 862-1812

ACVV Noorder Paarl
Die ACVV bied omvattende maatskaplike dienste aan die publiek.
(021) 872 3487

BADISA Paarl
Badisa bied soos die ACVV ook maatskaplike dienste aan.
(021) 862 4606



Indien jy voel om dat jy geroep word om van jouself: tyd, energie, geld te gee is u welkom om met ons KERKkantoor kontak te maak by (021) 872 6730 of met die bogenoemde bedienings of instansies.
 

Lewer jou kommentaar hier, asb.


Sekuriteitskode
Verfris

   
 

Waar Wanneer Wie

Ons Kalender

Februarie 2012
S M D W D V S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 1 2 3

Kalenderinskrywings

So Feb 12
Biddag vir Opvoeding en Onderwys
So Feb 12
Wêreldhuweliksdag
So Feb 12 @09:30 - 10:30
Erediens
So Feb 12 @10:30 - 11:15
Kleingrroepleiers
So Feb 12 @18:00 - 19:00
Uitreikdiens v Haweloses
Ma Feb 13 @09:30 - 10:00
Kuier & Klets
Ma Feb 13 @17:00 - 18:00
Gebedsbyeenkoms
Ma Feb 13 @18:00 - 19:00
Kleingroepleiers
Wo Feb 15 @10:45 - 11:15
Rusoord Biduur
Wo Feb 15 @16:00 - 17:00
Erediensbeplanning

Vriende van Toringkerk

sevenswans

Besoekers


Vandag:0
Gister:119
Hierdie maand:940
Laasmaand:3151
Hierdie jaar:4091
Totaal:83237
Meeste per dag:399
Meeste per maand:6608
Sedert:2010-06-09
 
Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top