Banier
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   SKRYF   KYK   SKAKELS
Home You are here: Toringkerk.co.za
 
Julie 2010 Augustus 2010 September 2010
Su Mo Tu We Th Fr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31

Teken in




   Login reminder    Register

Ons Personeel

christo.jpg

Teks van die dag

Sê vir God, die Here, dankie. Hy doen dinge wat niemand anders kan doen nie. Loof Hom vir altyd, want Hy is wonderlik. Mag daar nie ’n plekkie op hierdie wêreld wees waar die mense nie besef hoe groot U is nie. Laat dit so wees, amen! (Ps 72:18,19, Die Boodskap)

Nuusflitse

Previous Volgende
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6

Fusion-aanddiens

Ons het hierdie kwartaal begin met 'n nuwe soort aanddiens. Ons noem dit Fusion. ... Read more
Donderdag, 22 April 2010 16:53

Willem van der Colff

Willem van der Colff (ons sendeling in die Oekraïne) se jongste nuusbrief (Junie 2010) is gereed... Read more
Donderdag, 22 April 2010 17:08

Wolf Cilliers

Wolf doen gereeld uitreike na Madagaskar, waar hy betrokke is by kerkplanting en die opleiding van... Read more
Sondag, 04 Julie 2010 08:13

Kerkraadstruktuur

Die kerkraad is biddend aan die besin oor ’n nuwe samestelling en struktuur wat die kerkraad beter... Read more
Vrydag, 23 Julie 2010 17:00

Blommekuns-demonstrasie

Pieter Coetzee hou (DV) op Saterdag 11 September om 15:00 ’n blommekuns-demonstrasie in die kerk. Sy... Read more
Vrydag, 23 Julie 2010 17:03

Lingelihle Crèche

Toringkerk het reeds vir jare ’n betrokkenheid by die Lingelihle Crèche in Mbekweni. Die kerkraad... Read more
Vrydag, 23 Julie 2010 17:03

Onlangse Kommentaar

Hierdie week in Toringker
Hallo Gerhard Dankie vir jou kommentaar. Ons is juis besig o
Kaart van Toringkerk
Hallo Francois Ek is bly die webwerf werk vir jou. Dankie vi
Hierdie week in Toringker
Daar is geen skrif oor 'n wegraping en daar is geen skrif oo
Kaart van Toringkerk
Hi, Ek wil julle net geluk wens met 'n fantastiese website.
Ek bedank as Christen
Ek kan dit nie so mooi soos jy stelnie, ds Thom, maar ek ste
Kleurryke geskiedenis
Hallo Dalk moet jy aan die voorsitter van ons eiendomskommis
Kleurryke geskiedenis
EK IS OPSOEK NA MEER INLIGTING VAN DIE KERKEGEBOU. Ek was li
Ek bedank as Christen
'n Mens kan maar net wonder wat die onmiddellike geloofsgeme
Monnik Eksamen
Laat mens altyd weer dink, dankie!
Jesus se menslikheid
Dankie! Dis verhelderend.

Besoekers


Vandag:17
Gister:114
Hierdie maand:965
Laasmaand:3510
Hierdie jaar:7427
Totaal:7427
Meeste/dag:249
Meeste/maand:3510
Sedert:2010-06-09
 
   
Welkom by Toringkerk
1
Sep
    Die Bybel, die wetenskap en die skepping
Lees Psalm 19

Uiteensetting van die probleem
As ’n mens die Bybel lees, lyk dit op die oog af of die skepping ses dae geneem het om te voltooi. Sommige Bybelkenners het sommetjies uit al die gegewens in Genesis gemaak en afgelei die aarde is 6000 jaar oud. Maar net vanoggend is daar ’n artikel in Die Burger waarin sonder skroom gesê word hulle het in Israel ’n argeologiese fonds gemaak wat aantoon dat daar 12000 jaar gelede in Israel ’n groot fees gehou is. Die artikel gaan verder om te sê dat dit kom uit ’n voor-landbou-era. Maar die Bybel ken nie ’n
 
23
Jul
    Blommekuns-demonstrasie

Pieter Coetzee hou (DV) op Saterdag 11 September om 15:00 ’n blommekuns-demonstrasie in die kerk. Sy tema vanjaar is Josef, in aanloop tot ons kleingroepreeks vir volgende kwartaal, wanneer ons die lewe van Josef (Gen 37-50) gaan volg. Selfs vir ’n mens wat niks van blomme weet nie, is Pieter se blommekuns inspirerend.

Toegang is gratis, maar daar sal 'n kollekte opgeneem word ten bate van die Lingelihle Boufonds.

 
29
Aug
    Gen 1 Die Bybel, die wetenskap en die skepping
In die gesprek tussen die kerk en die wetenskap is daar oor min dinge al meer verskil en debatte gevoer as juis oor hierdie gedeelte wat ons nou saam gelees het: Die verhaal van die skepping. Geoloë sê vir jou dat hulle studies daarop dui dat die wêreld oor ’n tydperk van miljoene jare “ontstaan” het, gevorm is, voordat hy in die vorm gekom het wat ons vandag ken. Daarom skep die tydsindeling van Gen 1, as sou die aarde in 6 dae geskep gewees het, vir hulle allerlei probleme. Volgens hulle bots
 
21
Aug
    Joh 7:37 Die wonder van die doop

Die aarde se oppervlak is tussen 70 en 80% bedek deur water.

Ongeveer 70% van ‘n volwasse mens se liggaam bestaan uit water.

Die mense se brein  bestaan 80% uit water.

Water (vars/ skoon) het ‘n pH van 7 wat beteken dit is nie suur of alkalies nie, maar perfek. Perfek geskep as lewensmiddel vir: mense, plante en diere.

‘n Tamatie bestaan 90% uit water; pynappel 80%; boom 70%; erdwurm 80% en ‘n hoender 70%

 
14
Aug
    Vas en Gebed
Vas is 'n manier om beter te fokus op die Here se teenwoordigheid. Die grondtoon van vas vir 'n Christen is nie rou en treurigheid nie, maar blydskap. Ons leef immers in die teenwoordigheid van die hemelse Bruidegom (Matt 9:15)!
Vas is egter nie die enigste manier om van God se teenwoordigheid in jou lewe bewus te leef nie. Twee ander maniere is om te bid volgens Die Ure. Dit is 'n baie ou kerklike tradisie. Of jy kan die Minuut-speletjie van Frank Laubach speel.
 
30
Jul
    WAT NOU VAN DIE BEDELAARS?
Matteus 25:31-46
18 Julie2010

Mense in nood
Daar is oral mense in nood. Vir die mense van ons dorp is daar verskillende opsies vir hoe hulle gehelp kan word. Die bedoeling met hierdie inligting is om ons te help om te weet wie kan waarmee help en wanneer.

Hulp
Hier word ’n paar opsies gelys waar mense
 
3
Aug
    Bybel sê nie hoe, net wie

Beeld, 2010-08-03

Waarom sukkel Bybelgelowiges met evolusie? Miskien omdat hulle die Bybel nie goed genoeg gelees het nie, skryf Adrio König.

Hulle aanvaar dat die Bybel ’n duidelike leer het van hoe God alles geskape het.
Die meeste hou vas aan die oortuiging dat God in ses dae
 
14
Jul
    Ons Vader-gebed
Ons Vader,
U is so groot en heilig.
Gee dat almal hier op aarde groot eerbied vir U sal hê.
U is die Koning van hierdie wêreld en ook van die wêreld wat nog kom,
laat u nuwe wêreld tog gou aanbreek!
Gee ons vandag genoeg om van te leef.
Vergeef ons waar ons nie doen wat U van ons vra nie,
net soos ons ander mense vergewe wat nie reg teen ons optree nie.
En help ons om nooit te swig voor versoekings nie.
Amen
(Luk 11:2-4, Die Boodskap)
 
14
Aug
    Hierdie week in Toringkerk
Woensdag 8 September
  • Rusoord Biduur om 10:45 olv Jaco Thom.

Saterdag 11 September

  • Blommekuns-demonstrasie oor die lewe van Josef in die kerk om 15:00.

Sondag 12 September

  • Familiediens (nagmaal) in die kerkgebou om 9:30 olv Jaco Thom en Dirk Baard se kleingroep. Die tema is: Wat gebeur met die Wederkoms en daarná?
  • Geen Gesinsdiens of Fusiondiens nie; almal woon die familiediens by.
  • Nagmaalsdiens by Rusoord om 9:00 olv Dries Erwee.
  • Kleingroepleiersgesprek in die konsistorie na die erediens.
  • Uitreikdiens om 18:00 in die kerk olv Jaco Thom en Gert van Schalkwyk se kleingroep.
  • Deuroffer: Spesiale deuroffer vir Bediening aan Dowes.
Volgende Maandag 13 September
  • Gebedsgeleentheid om 17:00 in die konsistorie.
  • Kleingroepleiersgesprek om 18:00 in die konsistorie.
  • CAD om 19:30 te Gimnasiumstr: Leer om vergenoegd (tevrede) te wees – groepbespreking
 
2
Sep
    Sooispit by Lingelihle
 
24
Aug
    Lingelihle kom 'n lang pad
 
18
Aug
    Lingelihle Bouprojek 2010 no 2
 
14
Aug
    Matt 9:14-17 Hoef 'n Christen te vas?
Ons is nou in die tyd van Ramadan, wanneer miljoene Moslems van oor die hele wêreld ’n volle maand lank vas. In dié tyd mag hulle niks kos of water oor hulle lippe neem terwyl die son skyn nie. Maar vas is nie net iets wat die Moslems doen nie. Om die waarheid te sê, lank voordat Islam as godsdiens ontstaan het, was die gebruik van vas al bekend. Ons lees dikwels daarvan in die Bybel ook, veral in die Ou Testament. Jaarliks tydens die Groot Versoendag
 
6
Aug
    Lingelihle Bouprojek 2010
 
13
Jul
    Fusion-aanddiens

Ons Fusion-diens is Sondagaande om 18:00 in die boonste kerksaal. zombie
Die program vir die derde kwartaal 2010 lyk so:

Pasop vir die Zombies ...

  • is jy 'n zombie?
  • zombie siektes
  • wat maak zombies mense?
  • who let the zombies out
  • die zombies jaag my ...
  • it's alive!
 
15
Jun
    Program vir 3de kwartaal: "issues"
Ons gaaltan (DV) in die derde kwartaal 'n aantal kontensieuse sake (issues) onder die loep neem in die prediking en in die kleingroepbesprekings, o.a.
  • Bedelaars en ons verantwoordelikheid (18 Julie)
  • Sondag vs sabbat (25 Julie)
  • Dankoffers en tiendes (8 Augustus)
  • Geestelike dissiplines, o.a. vas en gebed (15 Augustus)
  • Kinderdoop en groot doop (22 Augustus)
  • Evolusie en Kreasionisme (29 Augustus)
  • Die wegraping, die Duisend-jarige vrederyk en die bestaan van die Bose (5 September)
  • Die wederkoms en die lewe ná die dood (12 September)
Ons glo dat  die bespreking van hierdie
 
Verdere Artikels...
«<12>»

JPAGE_CURRENT_OF_TOTAL
Kopiereg © 2010 Toringkerk 2010. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top