|
WAT NOU VAN DIE BEDELAARS? |
|
|
|
|
Geskryf deur Christo Botha
|
|
Vrydag, 30 Julie 2010 10:30 |
Matteus 25:31-46 18 Julie2010
Mense in nood Daar is oral mense in nood. Vir die mense van ons dorp is daar verskillende opsies vir hoe hulle gehelp kan word. Die bedoeling met hierdie inligting is om ons te help om te weet wie kan waarmee help en wanneer.
Hulp Hier word ’n paar opsies gelys waar mense
|
|
Laas Opdateer op Dinsdag, 17 Augustus 2010 13:25 |
|
|
Dinsdag, 13 Julie 2010 16:30 |
|
Ons Fusion-diens is Sondagaande om 18:00 in die boonste kerksaal.  Die program vir die derde kwartaal 2010 lyk so:
Pasop vir die Zombies ...
- is jy 'n zombie?
- zombie siektes
- wat maak zombies mense?
- who let the zombies out
- die zombies jaag my ...
- it's alive!
|
|
Laas Opdateer op Donderdag, 12 Augustus 2010 20:18 |
|
Geskryf deur Christo Botha
|
|
Donderdag, 22 April 2010 08:55 |
|
Ons het hierdie kwartaal begin met 'n nuwe soort aanddiens. Ons noem dit Fusion.
Fusion beteken vereniging of samesmelting. Fusion is ons nuwe aanddiens. Ons fokus op die vereniging of samesmelting van ons lewens met God. Die diens bestaan uit twee eenvoudige bewegings: lof en aanbidding en ‘n boodskap.
|
|
Laas Opdateer op Dinsdag, 15 Junie 2010 15:40 |
|
|
Geskryf deur Jaco
|
|
Woensdag, 03 Junie 2009 21:24 |
|
Ons Administrasie val onder die volgende bestuursgroep:
|
|
Laas Opdateer op Maandag, 12 April 2010 13:07 |
|
Geskryf deur Jaco
|
|
Woensdag, 03 Junie 2009 21:23 |
Ons Omgee-diensgroepe word soos volg bestuur:
|
|
Laas Opdateer op Maandag, 12 April 2010 13:09 |
|
|
|
|
|
|
|