Banier
WELKOM!   INLIGTING   DIENS   AFLAAIE   LEES   KYK   TROUES   SKAKELS
Home You are here Tuiste DIENS Jeug
 

Tyd ná Epifanie

Epifanie

Teken aan




   Login reminder    Register

Teks van die dag

U is die God wat my lewe heelmaak. Help my om vol blydskap vir ander te vertel van die goeie dinge wat U doen. Here, sit al die regte woorde waarmee ek U kan prys in my mond. (Psalm 51:16–17, Die Boodskap)

Gebedsprogram

Die Church of England het 'n baie sinvolle daaglikse gebedsprogram. Dit is hoogs aan te beveel!

Kommentaar

 
   
Jeug
Welkom, Paulette! PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Webmeester   
Saterdag, 01 Januarie 2011 00:00
Paulette Viljoen-LouwPaulette Viljoen-Louw, wat reeds geruime tyd nou betrokke is by ons jeugwerk, is aangestel as ons jeugwerker vanaf Januarie 2011. Paulette het baie ervaring in jeugwerk en is ’n groot aanwins vir ons.

Welkom in die span, Paulette. Ons glo dit gaan ’n wonderlike verbintenis wees, vir jou én vir Toringkerk.

Laas Opdateer op Donderdag, 10 Februarie 2011 16:24
 


Kopiereg © 2012 Toringkerk NG Gemeente. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.
Top