|
Geskryf deur Jaco
|
|
Maandag, 11 Januarie 2010 12:15 |
Jy kan nou ons kerkprogram aflaai en in Outlook sinkroniseer!
- As jy Outlook 2007 gebruik, druk net hier en volg die instruksies.
- Ongelukkig werk dié stelsel nie vir ouer weergawes van Outlook nie. As jy 'n ouer weergawe van Outlook gebruik, skryf aan
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
en vra vir die kalender. Dit is 'n klein lêer wat jy dan "unzip" na jou Dokumente-vouer, en daarvandaar voer dit jy dit dan in in Outlook (klik op "Import").
|
|
Laas Opdateer op Dinsdag, 13 April 2010 21:38 |
|
|
Geskryf deur Jaco Thom
|
|
Ds GWA van der Lingen, wat in 1831 as leraar van Die Paarl (Strooidakkerk) georden is, het geglo in moedertaalonderwys en ’n vrye Christelike skool los van staatsinmenging. So het hy onwetend die weg gelê vir Toringkerk-gemeente. |
|
Hier kan jy vorms aflaai as jy 'n huwelik wil bespreek, 'n doopaansoek wil doen of as jy as 'n nuwe lidmaat jou besonderhede vir ons wil gee: |
|
|
Alles wat ons het, ontvang ons van die Here om daarvan rentmeesters te wees. |
|
Op 'n wegbreeksessie het die leraars indringend oor Toringkerk en die pad vorentoe gesels. |
|
|
|
|
«<12>»
|
|
JPAGE_CURRENT_OF_TOTAL |