Welkom by die dans van die Drie Eenheid.

Ons gesels vanoggend oor Eenheid en Kaleidoskoop gee hulle lens op hierdie pragtige eienskap. Tjoppie kuier met die jongspan en gesels oor spanwerk en ons musiekspan bring ons in die regte stemming met God is liefde.

Skriflesing: 2 Kor 13:13

Kom vanoggend tuis en ervaar God se liefde, goedheid en genade in oorvloed.

Dit is vir ons HEERLIK dat jy saam reis. Ons hande is dalk koud maar ons harte is warm!

Winter-Paarl-groete,

Die TK-Span