M I D – W E E K M I N I – B O O D S K A P

Ons is tans besig met ‘n reeks “Dans met die Drie-Eenheid”.

Verlede Sondag het ons gesels oor “Kenosis”, die Griekse woord vir die selfopofferende lewe van Jesus.

Hierdie storie maak kenosis tasbaar.

Kyk gerus saam!