Liewe Toringkerk-familie en mede-gelowiges,
Ons is by ons vyfde week met die reeks, “Aan Tafel saam met die Rabbi”.
Ons lees vandag Lukas 22:7-22.
Kom tuis in jou huis, die kerk.