Liewe Toringkerk-familie en mede-gelowiges, Ons is by ons sesde week met die reeks, “Aan Tafel saam met die Rabbi”. Ons lees vandag Handelinge 10:1 – 11:18. Kom tuis in jou huis, die kerk.