Liewe Toringkerk-familie en mede-gelowiges,
Ons is by ons sewende en laaste week met die reeks, “Aan Tafel saam met die Rabbi”.
Ons lees vandag Handelinge 2:41-47.
Kom tuis in jou huis, die kerk.