Welkom by die dans van die Drie Eenheid.

Ons gesels vanoggend oor die gemeenskaps element wat die Drie Eenheid ons bied en Roelof van der Merwe (BrotherBrother) gee sy lens op hierdie pragtige eienskap.

Skriflesing: Psalm 85

Kom vanoggend tuis en ervaar God se liefde, goedheid en genade in oorvloed.

Kom tuis in jou huis, die kerk.