Welkom by die dans van die Drie Eenheid.

Ons gesels vanoggend oor “kenosis’ (om selfopofferend te lewe) en Danie du Toit (Spoegwolf) gee sy lens op hierdie pragtige eienskap.

Skriflesing: Fil 2:3-8

Kom vanoggend tuis en ervaar God se liefde, goedheid en genade in oorvloed.

Kom tuis in jou huis, die kerk.