Liewe Toringkerk-familie en mede-gelowiges,

Dit is ‘n voorreg om Hemelvaart saam te kan vier. Dit is ook ‘n voorreg om steeds saam te kan wees in hierdie vreemde tye, al lyk dit anders as gewoonlik.

Geniet hierdie Hemelvaart erediens saam met ons.

Kom tuis in jou huis, die kerk.